Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Indiese Oseaan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die Indiese Oseaan
DieAarde se vyfOseane

DieIndiese Oseaan is die derde grootste watermassa in die wêreld en bevat ongeveer 20% van die aarde se totale water. Dit word in die noorde begrens deur Suid-Asië (dieIndiese subkontinent); aan die weste deur dieArabiese Skiereiland enAfrika; aan die ooste deur dieMaleise Skiereiland, dieSoenda-eilande, enAustralië; en aan die suide deur dieSuidelike Oseaan. Dit word van dieAtlantiese Oseaan geskei deur die 20° oosterlengtelyn wat strek vanafKaap Agulhas,[1] en deur dieStille Oseaan deur die 147° oosterlengtelyn.

Die noordegrens van die Indiese Oseaan is by ongeveer 30° Noord in diePersiese Golf. Die oseaan is amper 10 000 km (6 200 myl) breed by die suidepunte van Afrika en Australië; met 'n oppervlakte van 73 556 000 km² (28 400 000 myl²), insluitende dieRooisee en die Persiese Golf.

Die oseaan se volume word geskat op 292 131 000 km³ (70 086 000 kubieke myl). Klein eilande is verspreid geleë op die kontinentale rande.Eilandstate in hierdie oseaan isMadagaskar, die wêreld se vierde grootste eiland; dieComore-eilande;Maledive;Mauritius;Seychelle enSri Lanka.Indonesië grens aan die oseaan.

Marginale seë

[wysig |wysig bron]
Die eksklusiewe ekonomiese sone in die Atlantiese en Indiese Oseane

Marginale seë, golwe, baaie en seestrate van die Indiese Oseaan sluit in:

Aangrensende lande en gebiede

[wysig |wysig bron]

Die lande (gebiede in kursief) met 'n kuslyn aan die Indiese Oseaan (insluitende die Rooisee en die Persiese Golf) is:

Afrika

[wysig |wysig bron]

Asië

[wysig |wysig bron]

Australasië

[wysig |wysig bron]

Suidelike Indiese Oseaan

[wysig |wysig bron]

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)Limits of Oceans and SeasGeargiveer 8 November 2006 opWayback Machine. International Hydrographic Organization Special Publication No. 23, 1953.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Gebiede van die Wêreld

Afrika

Noord (Midde-Ooste) ·Suid van die Sahara (Sentraal ·Suider ·Wes ·Oos)

Amerikas

Noord ·Sentraal ·Karibiese Gebied) ·Suid ·Latyns

Asië

Sentraal ·Oos ·Noord-Asië (Verre-Ooste) ·Suid (Indiese subkontinent) ·Suidoos ·Suidwes (Midde-Ooste) ·Wes

Europa

Sentraal ·Noord ·Suid ·Wes ·Oos

Oseanië

Australasië (Australië ·Seeland) ·Melanesië ·Mikronesië ·Polinesië

Poolgebiede

Noordpoolgebied ·Antarktika

Oseane

Arktiese ·Atlantiese ·Indiese ·Stille ·Suidelike

Seë

Oorsig van Seë

Sien ookKontinente van die wêreld
Arktiese Oseaan
Atlantiese Oseaan
Indiese Oseaan
Stille Oseaan
Suidelike Oseaan
Endoreïse bekken
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Indiese_Oseaan&oldid=2817025"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp