Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Deelstaat | ![]() |
Koördinate | 23°05′25″S47°13′05″W / 23.09028°S 47.21806°W /-23.09028; -47.21806 |
Stigting | 9 Desember1830 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 311.36vk km |
Hoogte bo seevlak | 624 m |
Bevolking: | |
- Totaal (Julie 2011) | 226 602[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 727,35/vk km |
Tydsone | UTC -3 |
-Somertyd | UTC -2 |
Burgemeester | Nilson Alcides Gaspar |
Amptelike Webwerf | Indaiatuba.sp.gov.br |
Indaiatuba is 'nmunisipaliteit in diestaat van São Paulo inBrasilië. Die bevolking is op 226 602 geskat in 2014 en sy gebied is 311.36 km2 groot. Die hoogte boseevlak is 624 m.
Die stad se naam is afgelei uit die Tupitaal. Dit is 'n belangrikestad en een van die belangrikste industriële gebiede in Brasilië. Gegrond op die jongste IFDM sosiale indeks data, is Indaiatuba as nommer een gelys op die "Top 100 beste stede om in te woon in Brasilië".
DieToyota Corolla (E140) word hier vervaardig.