Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Iguanodon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Iguanodon
Tydperk:Vroeë Kryt
126–125 m. jaar gelede
I. bernissartensis (Belgiese Natuurhistoriese Instituut,Brussel).
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Infraorde:
Iguanodontia
Familie:
Genus:
Iguanodon

(Mantell, 1825)
Spesies
  • I. bernissartensis
  • I. ottingeri?
Iguanodon
Kladistiese klassifikasie
Koninkryk:Animalia
Filum:Chordata
Klade:Dinosauria
Orde:Ornithischia
Klade:Ornithopoda
Klade:Hadrosauriformes
Familie:Iguanodontidae
Genus:Iguanodon
(Mantell, 1825)

Iguanodon ("iguana-tand") is ’ngenusdinosourusse wat rofweg tussen die eerste van die vinnige, tweevoetigeHypsilophodontidae van dieMiddel-Jura-periode en dieHadrosauridae van dieLaat Kryt voorgekom het. Hoewel baiespesies van die Laat Jura tot die Laat Kryt in die genus geklassifiseer is, het navorsing in die eerste dekade van die21ste eeu daarop gedui dat daar net een goed bevestigde spesie,I. bernissartensis, is. Dié het van die LaatBarremium- tot VroeëAptium-tydsnede[1] geleef, tussen 126 en 125 miljoen jaar gelede.

Iguanodon was groot, stewigeplantvreters. Hulle het onder meer groot stekels aan hul duime gehad wat moontlik gebruik is om hulself teen aanvallers te beskerm.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Carpenter, K.; Ishida, Y. (2010)."Early and "Middle" Cretaceous Iguanodonts in Time and Space"(PDF).Journal of Iberian Geology.36 (2): 145–164.doi:10.5209/rev_JIGE.2010.v36.n2.3.
Taksondatabasisse
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Iguanodon&oldid=2259975"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp