Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Idealegaswet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Benoît Clapeyron (1799-1864)

Dieidealegaswet is die toestandsvergelyking (Engels: "equation of state") vir 'n idealegas. Die gaswet beskryf die gedrag van ideale gasse onder die invloed vandruk,volume,temperatuur en aantal deeltjies. Die vergelyking is in 1834 deur Benoît Clapeyron opgestel.

Die formule word aangegee as:

PV=nRT{\displaystyle PV=nRT}

of vir afwyking van ideale kondisies:

PV=znRT{\displaystyle PV=znRT}

waar:

Standaardkondisies

[wysig |wysig bron]

Bystandaardkondisies is P = 101.325 kPa en T = 273.15 K. Daaruit volg:

PV=nRT{\displaystyle PV=nRT}
101.325×V=n×8.314×273.15{\displaystyle 101.325\times V=n\times 8.314\times 273.15}
Vn=22.413m3kmol{\displaystyle {\frac {V}{n}}=22.413{\frac {m^{3}}{kmol}}}

Dus is 1 kmol gas gelyk aan 22.413 m3 by standaarddruk (101.325 kPa) en standaardtemperatuur (273.15 K).

Of 1 kmol gas is gelyk aan 22.413 m3n (Dit word ook soms geskryf as Nm3 - die N moenie verwar word met Newton nie).

Die simbool vir normaalvloei is gewoonlikVn{\displaystyle V_{n}}.

Digtheid

[wysig |wysig bron]

Die digtheid van 'n gas is:

ρ=mV{\displaystyle \rho ={\frac {m}{V}}}
n=mMm=nM{\displaystyle n={\frac {m}{M}}\qquad \Rightarrow \qquad m=nM}

Vervang die twee formules inmekaar:

ρ=nMV{\displaystyle \rho ={\frac {nM}{V}}}
PV=nRTnV=PRT{\displaystyle PV=nRT\qquad \Rightarrow \qquad {\frac {n}{V}}={\frac {P}{RT}}}

Dus is:

ρ=PMRT{\displaystyle \rho ={\frac {PM}{RT}}}           of          ρ=PMzRT{\displaystyle \rho ={\frac {PM}{zRT}}}

waar:

Kyk ook

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Idealegaswet&oldid=2521136"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp