Ibero-Amerika (Spaans:Iberoamérica,Portugees:Ibero-america) is 'n versamelnaam virlande op dieAmerikaanse kontinent waarSpaans ofPortugees die voertaal is. Dit word onderskei vanLatyns-Amerika, wat ookFranssprekende lande insluit.
In 'n wyder sin omvat Ibero-Amerika ook dieIberiese Skiereiland, oftewelSpanje,Portugal enAndorra. Hierdie lande het 'n histories-kulturele verbintenis. Hulle organiseer sedert die jare '90 van die 20ste eeu reëlmatig gesamentlike konferensies.