| |||||
Geboortedatum | 24 September 1938 | ||||
---|---|---|---|---|---|
Sterftedatum | 5 April 2023 (op 84) | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as afrigter | |||||
Jare | Klub / span | ||||
? 1993–94 ~1988–96 | ![]() ![]() Natalse Haaie |
Ian McIntosh (24 September 1938[1] - 5 April 2023) was 'n voormaligeZimbabwies-Suid-Afrikaanserugbyafrigter. Hy was gedurende 1993 en 1994 hoofafrigter van dieSpringbokke. McIntosh het nabyBulawayo grootgeword.
McIntosh het nooit as speler vir sy land gespeel nie, maar het in die 1970's kennis gemaak met afrigting onder toesig van die destydse afrigtingsdirekteur van dieWalliese Rugbyunie, Ray Williams.
Hy het die legendarieseNatalspan gedurende die laat 1980's en vroeë 1990's afgerig. Hy het 'n nasionale figuur geword nadat Natal hul eerste Curriebeker in 1990, hul eeufeesjaar, gewen het. Sy sukses met Natal het daartoe gelei dat hy die Springbokspan se afrigter geword het.
Die jaar voor dieWêreldbekertoernooi in 1995 word hy afgedank as nasionale afrigter ná 'n reeksnederlaag teen dieAll Blacks inNieu-Seeland in middel-1994. In Oktober van daardie jaar aanvaarKitch Christie 'n aanbod om by McIntosh oor te neem.
![]() | Hierdierugby-artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei. |
![]() | Hierdie artikel omtrent ’nSuid-Afrikaanse persoon is slegs ’nsaadjie. Jy kan Wikipedia help deurdit uit te brei. |
Voorafgegaan deur John Williams | Springbokafrigters 1993–1994 | Opgevolg deur Kitch Christie |