Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

IEEE

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

DieIEEE is die Instituut vir Elektriese en Elektroniese Ingenieurs, 'n internasionale organisasie in dieVSA gestasioneer, wat standaarde en protokolle ontwikkel vir honderde elektroniese en elektriese tegnologieë. Die organisasie gebruik 'n reeks nommers om te onderskei tussen die verskillende tegnologievertakkings (vergelykbaar met dieDewey klassifikasiestelsel in biblioteke).

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metInstitute of Electrical and Electronics Engineers.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=IEEE&oldid=1801771"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp