Hyde Park | |
|---|---|
| Koördinate:26°7′19″S28°2′26″O / 26.12194°S 28.04056°O /-26.12194; 28.04056 | |
| Land | |
| Provinsie | Gauteng |
| Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 2,80 km2 (1,08 vk. myl) |
| Bevolking (2001)[1] | |
| • Totaal | 2 431 |
| • Digtheid | 868/km2 (2 250/vk. myl) |
| Poskode(strate) | 3370 |
Hyde Park is 'n welafvoorstad vanJohannesburg,Suid-Afrika, en 'n voormalige voorstad vanSandton,Gauteng.
Dis noord vanDunkeld geleë en wes vanIllovo, sowat 9 km noord van Johannesburg se stadsaal. Die voorstad is genoem na dieLondense voorstad met dieselfde naam, maar die bron meld nie die rede vir dié vernoeming nie.
Hierdie artikel omtrent 'n plek inJohannesburg is slegs ’nsaadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deurdit uit te brei.