Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Huningue

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Huningue

KaartWapen
Vlag
 LandFrankryk
 Administratiewe gewesGrand Est
 DépartementHaut-Rhin
 Koördinate47°35′N7°35′O / 47.583°N 7.583°O /47.583; 7.583
 Stigting826
 Oppervlakte: 
 - Totaal2,86vk km
 Hoogte bo seevlak242-259 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2009)6 584
 - Bevolkingsdigtheid2 302/vk km
 TydsoneUTC +1
 -SomertydUTC +2
 BurgemeesterJean-Marc Deichtmann
 Amptelike webwerfville-huningue.fr

Huningue (Elsasser Duits:Hinige enHéninga,Duits:Hüningen) is 'n dorp enmunisipaliteit in dieFransekantonHuningue in diearrondissementMulhouse in diedépartementHaut-Rhin in dierégionGrand Est. Die drielandenedersetting lê aan die wesoewer van dieRyn-rivier, wat o.a. hier die grens metDuitsland asook vir 'n stukkie metSwitserland vorm. Aan die oosoewer lê die Duitse dreilandestadWeil am Rhein en aan die suidoosoewer asook in die suide aan die wesoewer die Switserse dreilandestadBasel. Westelik lê die Franse grensnedersettingSaint-Louis. Die munisipale gebied het sowat 6 000 inwoners (2009) en 'n oppervlakte van 2,9 km².

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metHuningue.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Huningue&oldid=1785036"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp