Hierdie fout vind plaas wanneer 'nAanhalingstyl 1- ofAanhalingstyl 2-sjabloon 'n vorm van "et al." in 'n outeurnaamparameter bevat, bv.|outeur6=et al.,|outeur=Smith, A.B. et al., of|naam=John, et al..
Hierdie fout vind plaas wanneer enige van dieAS1- ofAS2-sitasieparameters wat titelinligting bevat (bv.|titel=,|hoofstuk=,|uitgewer=,|werk= of enige van hul aliasse:|tydskrif=,|koerant=, en|webwerf=) 'n eksterne skakel (URL) bevat. Eksterne skakels in hierdie parameters lol met die sitasie se metadata en kan baie ander foutboodskappe veroorsaak.
Om hierdie fout te korrigeer, verwyder die eksterne skakel van die geïdentifiseerde parameter. Oorweeg dit om die URL na 'n toepasliker parameter te skuif:
vir|hoofstuk= mag die URL in|hoofstuk-url= behoort.
↑1,01,1Bladsye in die Bespreking-, Gebruiker-, Gebruikerbespreking-, Hulpbespreking-, Kategoriebespreking-, Lêerbespreking-, MediaWikibespreking-, Modulebespreking-, Portaalbespreking-, Sjabloonbespreking-, en Wikipediabesprekingnaamruimtes word nie by die naspoorkategorieë ingesluit nie.