Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Huai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Huai
Die Huai in Xingying
Die Huai in Xingying
Die Huai in Xingying

Die stroomgebied van die Huai

OorsprongTongbai-bergreeks,Henan,Volksrepubliek China
MondingbySuqian,Jiangsu, China
Geelsee
StroomgebiedVolksrepubliek China
Lengte1 110 km (690 myl)
Mondinghoogte0 m (0 voet)
Gemiddelde afloop1 110 m³/s (39 199 ft³/s)
Stroomgebiedopp.174 000 km² (67 182 myl²)

DieHuai (Chinees: 淮河,pinyin:Huái Hé) is 'nrivier in dieVolksrepubliek China tussen dieGeelrivier in die noorde en dieYangtze in die suide. Dié rivier ontspring in die Tongbai-bergreeks in die Chinese provinsieHenan en vloei deurXinyang. Aansluitend vloei die Huai in 'n oostelike rigting deur die provinsiesAnhui enJiangsu. Hier vloei dié rivier deur die stedeHuainan enBengbu en bereik die Hongzemeer, wat deur 'n kanaal met die Yangtze verbind word. Aansluitend vloei dié rivier, nou Feihuang genoem, deur die stedeHuai'an enSuqian, waarna dit in dieGeelsee uitmond.[1]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Huai River" (in Engels).Encyclopædia Britannica. 31 Augustus 2017.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2018.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Huai&oldid=2208206"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp