Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Hitte-enjin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel is deel van 'n reeks oor
Termodinamika
Die kalssieke Carnot-hitte-enjin
s  b  w
'n Blok diagram van 'nCarnot Hitte-enjin

'nHitte-enjin is 'n meganiese toestel wattermiese energie omskakel inmeganiese uitsette. Die meganiese uitsette wordwerk (W{\displaystyle W}) genoem, die termiese insette en uitsettehitte (QH{\displaystyle Q_{H}} enQL{\displaystyle Q_{L}} uitsonderlik). Hitte-enjins word tipies gedryf deur 'n spesifieketermodinamiese siklus. Hitte-enjins kan oop met betrekking tot atmosferiese lug wees, of afgeslote en afgedig tot die buitekant (oop of geslote siklus).

Iningenieurswese entermodinamika, verrig 'nhitte-enjin die omskakeling vanhitte energie nameganiese energie deur van dietemperatuurgradiënt tussen die warm "bron" en die koue "pit" gebruik te maak. Hitte wordoorgedra vanaf die bron, deur die "werkende liggaam" van die enjin, na die sink. In hierdie proses word sommige van diehitte omgeskakel nawerk deur die eienskappe van die werkende stof, gewoonlik 'nvloeier, uit te buit.

Sien ook

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Hitte-enjin&oldid=2380442"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp