Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Hirohito

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hirohito
Keiser van Japan
Keiser Hirohito in 1935
DinastieKeiserlike Huis van Japan
Bewind25 Desember19267 Januarie1989
Kroning10 November1928
Volle naamHirohito (裕仁)
Gebore(1901-04-29)29 April 1901
Tokio,Japan
Gesterf7 Januarie 1989 (op 87)
Tokio,Japan
Begrawe24 Februarie1989
Hachiōji,Japan
VoorgangerKeiser Taishō
ErfgenaamKeiser Kinjō
OpvolgerKeiser Kinjō
GadeKeiserin Kōjun (1924–1989; sy dood)
KindersShigeko Teru
Sachiko Hisa
Kazuko Taka
Atsuko Yori
Prins Akihito Tsugu
Prins Masahito Yoshi
Takako Suga
VaderKeiser Taishō
MoederKeiserin Teimei

Hirohito (裕仁; gebore29 April19017 Januarie1989) was van 1926 tot 1989 die 124steKeiser vanJapan volgens Japan se tradisionele opvolgingsorde.[1] Soos in Japan gebruiklik is hy tydens sy bewind nie by sy geboortenaam Hirohito genoem nie, maar "keiserlike majesteit" (天皇陛下,tennō heika) of "Sy huidige majesteit" (今上陛下,kinjō heika). Sypostume naam isKeiser Shōwa (昭和天皇,Shōwa-tennō), sy regeringstyd staan darem as Shōwa-tydperk (昭和時代,Shōwa jidai, "tydperk van verligte vrede") bekend. Tydens sy bewind het dieJapannese Keiserryk saam metNazi-Duitsland enItalië teen veral dieRepubliek China, dieVerenigde Koninkryk en dieVerenigde State tydens dieTweede Wêreldoorlog geveg.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)Nussbaum, Louis-Frédéric (2002).Traditional order of Tennō. pp. 962–963.{{cite book}}:|work= ignored (hulp)

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
HierdieJapanartikel is ’nsaadjie. Voel vry om die Afrikaanse Wikipedia te help deur dituit te brei.
Voorafgegaan deur
Keiser Taishō
124steTennō
1926–1989
Opgevolg deur
Keiser Kinjō
Internasionaal
Nasionaal
Akademie
Mense
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Hirohito&oldid=2269677"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp