Henk Kamp | |
![]() In 2015 | |
Minister van Ekonomiese Sake | |
Ampstermyn 5 November 2012 – 26 Oktober 2017 | |
Voorafgegaan deur | Maxime Verhagen |
---|---|
Opgevolg deur | Eric Wiebes |
Minister van Sosiale Sake en Werkgeleenthede | |
Ampstermyn 14 Oktober 2010 – 5 November 2012 | |
Voorafgegaan deur | Aart Jan de Geus |
Opgevolg deur | Lodewijk Asscher |
Minister van Verdediging | |
Ampstermyn 24 September 2021 – 10 Januarie 2022 (waarnemend) | |
Voorafgegaan deur | Ank Bijleveld (tot 17 September 2021) Ferdinand Grapperhaus (waarnemend) |
Opgevolg deur | Kajsa Ollongren |
Ampstermyn 12 Desember 2002 – 22 Februarie 2007 | |
Voorafgegaan deur | Benk Korthals |
Opgevolg deur | Eimert van Middelkoop |
Minister van Behuising, Beplanning en Omgewingsbestuur | |
Ampstermyn 22 Julie 2002 – 27 Mei 2003 | |
Voorafgegaan deur | Jan Pronk |
Opgevolg deur | Sybilla Dekker |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 23 Julie 1952 HengeloNederland |
Politieke party | VVD |
Henricus Gregorius Jozeph (Henk) (gebore op23 Julie1952 inHengelo) is 'n Nederlandse voormaligepolitikus vir dieVolksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD), 'n regs-liberale party. Hy was minister in die kabinetteBalkenende I,Balkenende II,Balkenende III,Rutte I,Rutte II enRutte III gewees.
Henk Kamp studeer aan die Sentrum vir Fiskale Studies (onderdeel van die Nederlandse Belastingdiens) en gaan werk as fiskale speurder. Hieronder volg 'n oorsig van sy verdere beroepe:
Opmerking: Kamp is as wethouer van Borculo belas met openbare werke, ruimtelike ordening, behuising, sport, ekonomiese aangeleenthede en omgewing.