Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Hassium

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
108bohriumhassiummeitnerium
Os

Hs

(Uhb)
Algemeen
Naam,simbool,getalhassium, Hs, 108
Chemiese reeksoorgangsmetaal
Groep,periode,blok8,7,d
Atoommassa(277) g/mol
Elektronkonfigurasievoorspel;[1][Rn] 5f14 6d6 7s2
Elektrone perskilvoorspel; 2, 8, 18, 32, 32, 14, 2
CAS-registernommer54037-57-9
Fisiese eienskappe
Toestandvoorspel;[2]vastestof
Voorkomssilwerig[3]
Digtheid (nabyk.t.)voorspel; 41 g/cm³
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande8, (6), (5), (4), (3), (2)[1][3][4]
Ionisasie-energieë1ste: 733,3kJ/mol
2de: 1 756,0 kJ/mol
3de: 2 827,0 kJ/mol
Geskiedenis
Ontdek1984
Ontdek deurSentrum vir Swaarioonnavorsing,
Darmstadt,Duitsland
Genoem naHassia, Latyn virHesse
Datum van naam1997
Vorige naamunniloctium (Uno)
Vernaamste isotope
Hoofartikel:Isotope van hassium
isoNVhalfleeftydVMVE(MeV)VP
277Hssin30 sSS---
271Hssin4 sα9,27, 9,13267Sg
270Hssin10 sα9,02, 8,88266Sg
269Hssin9,7 sα9,21, 9,10, 8,97265Sg
PortaalChemie

Hassium is ’n superswaar, kunsmatigeelement met dieatoomgetal 108 ensimboolHs. Dit kom nie in die natuur voor nie, kan net in ’n laboratorium vervaardig word en isradioaktief. Die stabielste bekendeisotoop, hassium-269, het ’nhalfleeftyd van ongeveer 9,7 sekondes, hoewel ’n onbevestigde toestand, hassium-277, ’n langer halfleeftyd van sowat 130 sekondes kan hê. Meer as 100 hassiumatome is reeds geskep.[3]

Dit is genoem naHassia, dieLatynse naam vir die staatHesse in Duitsland, waar dit ontdek is.

Op dieperiodieke tabel lê dit in died-blok, ingroep 8 enperiode 7. Dit is dus die sesde lid van die 6d-reeksoorgangsmetale. Chemiese eksperimente het bevestig dit tree op soos die swaarderhomoloog vanosmium net bo dit. Sy eienskappe stem baie ooreen met dié van ander elemente in groep 8.

In groot hoeveelhede word verwag hassium sal ’n silwerige metaal wees wat geredelik metsuurstof in die lug reageer en ’n vlugtige tetroksied vorm.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 12Hoffman, Darleane C.; Lee, Diana M.; Pershina, Valeria (2006). "Transactinides and the future elements". In Morss; Edelstein, Norman M.; Fuger, Jean (reds.).The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements (3de uitg.). Dordrecht, Nederland: Springer Science+Business Media.ISBN 1-4020-3555-1.
  2. Östlin, A.; Vitos, L. (2011). "First-principles calculation of the structural stability of 6d transition metals".Physical Review B.84 (11).Bibcode:2011PhRvB..84k3104O.doi:10.1103/PhysRevB.84.113104.
  3. 123Emsley, John (2011).Nature's Building Blocks: An A-Z Guide to the Elements (New uitg.). New York, NY: Oxford University Press. p. 215–7.ISBN 978-0-19-960563-7.
  4. Fricke, Burkhard (1975)."Superheavy elements: a prediction of their chemical and physical properties".Recent Impact of Physics on Inorganic Chemistry.21:89–144.doi:10.1007/BFb0116498. Besoek op4 Oktober 2013.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
HHe
LiBeBCNOFNe
NaMgAlSiPSClAr
KCaScTiVCrMnFeCoNiCuZnGaGeAsSeBrKr
RbSrYZrNbMoTcRuRhPdAgCdInSnSbTeIXe
CsBaLaCePrNdPmSmEuGdTbDyHoErTmYbLuHfTaWReOsIrPtAuHgTlPbBiPoAtRn
FrRaAcThPaUNpPuAmCmBkCfEsFmMdNoLrRfDbSgBhHsMtDsRgCnNhFlMcLvTsOg
AlkalimetaleAardalkalimetaleLantaniedeAktiniedeOorgangsmetaleHoofgroepmetaleMetalloïdeNiemetaleHalogeneEdelgasseChemie onbekend
Normdata: NasionaalEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Hassium&oldid=2614122"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp