Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Harvard-universiteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Gravure by die ingang van Harvard-universiteit.

Harvard-universiteit is 'n privaat navorsingsuniversiteit inCambridge,Massachusetts, in dieVerenigde State. Die universiteit het ongeveer 6 000 voorgraadse en ongeveer 15 250 nagraadse studente. Harvard is in 1636 gestig en is vernoem na sy eerste weldoener, leraar John Harvard. Die universiteit is die Verenigde State se oudste instansie van hoër onderwys,[1] en sy geskiedenis, invloed, enrykdom maak dit een van die wêreld se gesogste universiteite.[2]

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Rudolph, Frederick (1961).The American College and University. University of Georgia Press. p. 3.ISBN 0-8203-1285-1.
  2. Keller, Morton; Keller, Phyllis (2001).Making Harvard Modern: The Rise of America's University. Oxford University Press. pp. 463–481.ISBN 0-19-514457-0.Harvard's professional schools... won world prestige of a sort rarely seen among social institutions. (...) Harvard's age, wealth, quality, and prestige may well shield it from any conceivable vicissitudes.
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Akademie
Kunstenaars
Mense
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Harvard-universiteit&oldid=2708891"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp