Hierdie artikel is 'nweesbladsy. Dit is niegeskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks tesoek en 'n skakel hierheen te plaas.
Halloumi (IFA: /ħalˈluːmi/;Grieks: χαλλούμι;Arabies: حلومḥallūm) is ’n halfsagte, onverouderde, gepekeldekaas vanSiprus wat van ’n mengsel vanbok- enskaapmelk, en somskoeimelk, gemaak word.[1][2][3] Dit het ’n hoë smeltpunt en kan dus maklik gebraai of gerooster word.
Die naam "halloumi" is afgelei van dieEgipties-Arabiese woord, wat weer kom van dieKoptiesehalom ofalom ("kaas"), wat verwys na ’n kaas wat in dieMiddeleeue in Egipte geëet is.[9][10] In moderne Egipte ishâlûmi soortgelyk aan die Sipriotiese "halloumi"; dit word óf vars óf gepekel en gekruie geëet.
Die kaas iswit en het ’n kenmerkende laagtekstuur, soortgelyk aanmozzarella. Dit het ’n sout smaak. Dit word in sy natuurlike vloeistof met soutwater gebêre en kan tot ’n jaar hou as dit benede-18 °C gestoor word. Dit word metmentblare verkoop omdat dit dan varser en geuriger bly.
↑Ayto, John (1990).The glutton's glossary: a dictionary of food and drink terms. Routledge. p. 133.ISBN0-415-02647-4.
↑Lazarou, Stalo."Χαλλούμι".foodmuseum.cs.ucy.ac.cy (in Grieks). Cyprus Food Virtual Museum.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 September 2019. Besoek op30 November 2015.
↑Charles O'Connor.Traditional Cheesemaking Manual. International Livestock Centre for Africa.
↑6,06,1Robinson, R. K. – Tamime, A. Y. (1991).Feta and Related Cheeses. Woodhead Publishing. p. 144.ISBN1-85573-278-5.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
↑Allen, Gary J. (2007).The herbalist in the kitchen. University of Illinois Press. p. 212.ISBN0-252-03162-8.
↑P. Papademas, "Halloumi Cheese", p. 117ff, in Adnan Tamime, ed.,Brined Cheeses in the Society of Dairy Technology series, Blackwell 2006,ISBN 1-4051-2460-1
↑Goldstein, Darra – Merkle, Kathrin – Parasecoli, Fabio – Mennell, Stephen - Council of Europe (2005).Culinary cultures of Europe: identity, diversity and dialogue. Council of Europe. p. 121.ISBN92-871-5744-8.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)