Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Haker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Let op die kop van speler nommer 2 (die hakker) in die skrum.

'nHaker is die nommer 2spelerposisie inrugby. 'n Haker is tipies effens kleiner as 'n stut, maar 2 keer so aggressief. Dis die ou wat die bal in die lynstaan ingooi, met 'n blitsige voet om 'n bal in die skrum te haak. Deesdae is hulle geneig om so groot soos 'n stut te wees (om op te maak vir lg. se gebreke). Hulle versteur gevolglik die balans in die skrum, en sukkel om 'n bal reguit in te gooi. Gevolglik erg gefrustreerd en geneig om strafskoppe af te staan. Hulle hoef gelukkig nie meer 'n bal in die skrum te haak nie, want dié word nou onder die slotte se voete ingegooi deur die skrumskakel.

Plaasvervanging

[wysig |wysig bron]

Onder deesdae se plaasvervangerreëls, word die no. 2 vervang deur no. 16 vanaf die reserwebank. Dit kan enige tyd gedurende die wedstryd gebeur, bv. as gevolg van 'n besering, maar meestal is dit 'n taktiese verandering tussen ongeveer die 50ste en 65ste minuut van die wedstryd.

Noemenswaardige hakers

[wysig |wysig bron]

'n Paar bekende hakers (almalSpringbokke) ter illustrasie:


Spelerposisies in rugby
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Haker&oldid=2029234"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp