Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Haifa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Haifa
חיפה / Cheifa
حيفا / Ḥayfā

KaartVlag
Wapen
 LandVlag van Israel Israel
 DistrikHaifa
 Koördinate32°49′N34°59′O / 32.817°N 34.983°O /32.817; 34.983
 Gestig op3de eeu
 Oppervlakte: 
 - Totaal63,7vk km
 Hoogte bo seevlak5 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2020)285 316
 - Bevolkingsdigtheid6 183 vk/km
 - Metropolitaanse gebied1 048 900
 TydsoneUTC +02:00
 SomertydUTC +03:00
 BurgemeesterYona Yahav
 Amptelike webwerfhaifa.muni.il

Haifa (Hebreeus:חיפהCheifa,Arabies:حيفاḤayfā) is die grootste stad in die noorde vanIsrael en met 'n bevolking van 281 000 mense in 2017 die derde grootste stad in die land náJerusalem enTel Aviv. Meer as 300 000 mense, hoofsaaklik vanJoodse herkoms, woon in stede wat direk aan die stad grens, soosKrajot,Tirat Karmel,Ir haKarmel enNesjer. Sedert 2008 word dieBaha’i-wêreldsentrum deurUnesco as 'nwêrelderfenisgebied gelys.[1]

Boorlinge

[wysig |wysig bron]

Susterstede

[wysig |wysig bron]

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)UNESCO World Heritage Centre (8 Julie 2008)."Three new sites inscribed on UNESCO's World Heritage List".Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2019. Besoek op8 Julie 2008.
  2. (en)"Twin City acitivities". Haifa Municipality.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2020. Besoek op14 Februarie 2008.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Haifa&oldid=2662993"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp