DieHaas (Latyn:Lepus) is ’nsterrebeeld wat suid van diehemelewenaar lê, net suid van dieJagter. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundigePtolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Dit word soms uitgebeeld as ’n haas wat deur die Jagter of sy jaghonde gejag word.[1]
Vier sterre van die sterrebeeld (α, β, γ en δ Lep) vorm ’n vierhoek en is inArabies bekend as‘Arsh al-Jawzā', "die troon van Jawzā'" ofal-Nihāl, "die kamele wat hul dors les".
↑"Skys & Telescope: March 2008",Southern Hemisphere Highlights: deur Shermend
↑Unique Details of Double Star in Orion Nebula and Star T Leporis Captured by 'Virtual' Telescope. ScienceDaily. URL besoek op 19 Februarie 2009,[1]
Allen, R. H. (1899).Star-names and Their Meanings. New York: G. E. Stechart.{{cite book}}:Cite has empty unknown parameter:|coauthors= (hulp);Onbekende parameter|ref-id= geïgnoreer (hulp)
Kunitzsch, P. (2006).A Dictionary of Modern Star Names: A Short Guide to 254 Star Names and Their Derivations. Cambridge (VSA): Sky Publishing Corp.{{cite book}}:Onbekende parameter|coauthors= geïgnoreer (hulp);Onbekende parameter|ref-id= geïgnoreer (hulp)