Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Haarvat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Haarvaatjies

In die menslike fisiologie verwyshaarvat (ookkapillêr, Latyn:capillus, haar) na die allerkleinste vertakking van diebloedvate, 'n besonders dunwandige vaatjie waarin die uitwisseling vangasse, voedingstowwe en afbraakprodukte tussen diebloed en dieweefsels plaasvind.


Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Nasionaal
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Haarvat&oldid=1974122"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp