Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Haar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1 = Haarskag
2 =Opperhuid (epidermis)
3 = Smeermiddel (talk)
4 = Smeerklier (talkklier)
5 = Haarsakkie
'n Menslike haar (die foto beslaan 'n reghoek van 600µm x 400µm)

In die mediese vakterminologie verwyshaar (Latyn: "pilus") na 'n onvertakte draadvormige verhoringde uitgroeisel van die opperhuid.

'nHaarskag is die deel van die haar wat buite dievel uitsteek.

'nHaarsakkie is 'n instulping van die opperhuid waarin die haarwortel lê.

'nHaarpapil is die verheffing van die bodem van die haarsakkie.

'nHaarwortel is die deel van 'n haar wat in die haarsakkie lê.

Diehaarkolf is die knol-vormige, verdikte onderste stuk van 'n haarwortel.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Nasionaal
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Haar&oldid=2516134"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp