Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

HIP 41378

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
HIP 41378
SterrebeeldKreef
SpektraaltipeF8
SoortHoofreeksster
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming08h 26m 27.84902s
Deklinasie+10° 04′ 49.3488″
Skynmagnitude (m)8,92
Besonderhede
Massa (M)1,15 ± 0,064[1]
Radius (R)1,4 ± 0,19[1]
Temperatuur (K)6 199 ± 50[1]
Metaalinhoud [Fe/H]-0,11 ± 0,08[1]
Eienskappe
Planete5
Ander name
BD+10°1799,HIP 41378, PPM 125260, YZ 10 3402, AG+10 1097, EPIC 211311380
Portaal Portaalicoon  Sterrekunde

HIP 41378 is ’nster sowat 378 ligjare van dieAarde af in diesterrebeeldKreef. Dit het ’nskynbare magnitude van 8,92. HierdieF-tipehoofreeksster het ’n massa van 1,15 sonmassas en ’n radius van 1,4 sonradiusse. Sy oppervlaktemperatuur is sowat 6 199 K.[1]

Planeetstelsel

[wysig |wysig bron]

HIP 41378 het sover bekend vyf planete, met groottes wat wissel van twee keer dié van Aarde tot die grootte vanJupiter; hulle strek tot sowat 1 AE van die ster af.

Die HIP 41378-stelsel[1]
Planeet of skyf
(vanaf ster)
MassaHalwe lengteas
(AE)
Wentelperiode
(dae)
EksentrisiteitBaanhelling
(°)
Radius
b5,71493 ± 0,0000188,4 ± 1,62,90 ± 0,44 R
c31,6978 ± 0,004089,58 ± 0,522,56 ± 0,40 R
e13189,98 ± 0,025,51 ± 0,77 R
d15789,7 ± 0,33,96 ± 0,59 R
f32489,9 ± 0,0310,2 ± 1,4 R

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 1,01,11,21,31,41,5Vanderburg, Andrew (2016). "Five Planets Transiting a Ninth Magnitude Star".The Astrophysical Journal (in Engels).827: L10.arXiv:1606.08441v1.Bibcode:2016ApJ...827L..10V.doi:10.3847/2041-8205/827/1/L10.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=HIP_41378&oldid=2438029"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp