Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Gwangju

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Gwangju
광주광역시

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Suid-Korea Suid-Korea
 StreekHonam
 Koördinate35°10′N126°55′O / 35.167°N 126.917°O /35.167; 126.917
 Stigting57 v.C.
 Oppervlakte: 
 - Totaal501,24vk km
 Hoogte bo seevlakm
 Bevolking: 
 - Totaal (2018)1 490 092
 - Bevolkingsdigtheid3 000/vk km
 TydsoneUTC +9 (KST)
 BurgemeesterLee Yong-seop
 Amptelike webwerfgwangju.go.kr

Gwangju (Koreaans: 광주광역시, [kwaŋ.dzu],luister(hulp·inligting)) is die sesde grootste stad naas die hoofstadSeoel,Busan,Incheon,Daegu enDaejeon in die suidweste vanSuid-Korea en lê in die suidweste van dieKoreaanse Skiereiland. Die stad het 'n bevolking van 1 490 092 in 2019 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 501,24 km². Die stad is in57 v.C. gestig en was tydens dieDrie koninkryke van Korea die administratiewe sentrum van die Baekje-ryk. Dit was een van die gasheerstede tydens dieFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 watJapan en Suid-Korea saam aangebied het.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
HierdieKorea-artikel is ’nsaadjie. Voel vry om die Afrikaanse Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Gwangju&oldid=2505542"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp