Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Guam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Guam
Guam (Engels)
Guåhån (Chamorro)
Vlag van GuamSeël van Guam
VlagSeël
Volkslied:The Star-Spangled Banner
(Engels vir: "Die sterbesaaide vaandel")

Nasionale volkslied:
Fanohge Chamoru
Ligging van Guam
HoofstadHagåtña

13°29′N144°45′O / 13.483°N 144.750°O /13.483; 144.750

Grootste stadDededo
Amptelike taleEngels enChamorro
Regering

President
• Adjunkpresident
• Goewerneur
• Luitenant-goewerneur
• Afgevaardigde
Niegeïnkorporeerde
georganiseerde grondgebied
Donald Trump (R)
James David Vance (R)
Lou Leon Guerrero (D)
Josh Tenorio (D)
James Moylan (R)
Onafhanklikheid
Stigting
• Spaanse kolonie
• Amerikaanse kolonie
• Japannese besetting
• Bevryding

Amerikaanse eilandgebied
1668
1898
8 Desember1941
21 Julie1944
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
540 km2  (190ste)
210 myl2
feitlik geen
Bevolking
 - 2024-skatting
 - 2010-sensus
 -Digtheid
 
169 532[1] ()
159 358[2]
299 / km2 (37ste)
774,4 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2016-skatting

$5,8 miljard[1]
$35 600[1]

MOI (2008) 0,901[3] ()  – baie hoog
GeldeenheidAmerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 -Somertyd
CST (UTC+10)
nie toegepas nie (UTC+10)
Internet-TLD.gu
Skakelkode+1-671

Guam (Chamorro:Guåhån) is 'neilandgebied van dieVerenigde State van Amerika in die westelikeStille Oseaan, wat die suidelike deel van dieMariana-eilande beslaan, en is inMikronesië geleë. Die eilande beslaan 'n oppervlakte van 540 km² en het 'n bevolking van 169 532 in 2024 gehad.[1]

Kaart van Guam
Nasa-satellietbeeld van Guam

Guam is in die suide van dieNoordelike Mariana-eilande, in die ooste vanFilippyne en in die noorde van dieGefedereerde State van Mikronesië geleë. Diehoofstad isHagåtña, voorheen Agana, en die grootste dorp isDededo.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 1,01,11,21,3(en)"Guam".Central Intelligence Agency. Besoek op20 Januarie 2025.
  2. (en)"U.S. Census Bureau Releases 2010 Census Population Counts for Guam".2010 Census. US Census. 24 Augustus 2011. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 24 September 2011. Besoek op26 Augustus 2014.
  3. (en)Filling Gaps in the Human Development IndexGeargiveer 5 Oktober 2011 opWayback Machine, United Nations ESCAP, Februarie 2009. Besoek op 26 Augustus 2014.

Bronnelys

[wysig |wysig bron]
Algemeen

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wiki-webtuistes

Toerisme

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Vlag van die Verenigde StateVerenigde State van AmerikaSeël van die Verenigde State
DeelstateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau
Lande en gebiede inOseanië
Onafhanklike lande
Afhanklike gebiede
Australië
Chili
Frankryk
Koninkryk van Nieu-Seeland
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Lande van
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Kunstenaars
Mense
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Guam&oldid=2732485"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp