Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Guadalupium

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
TriasVroegIndusiumjonger
PermLopingiumChanghsingium252,2–254,1
Wuchiapingium254,1–259,8
GuadalupiumCapitanium259,8–265,1
Wordium265,1–268,8
Roadium268,8–272,3
SisuraliumKungurium272,3–283,5
Artinskium283,5–290,1
Sakmarium290,1–295,0
Asselium295,0–298,9
KarboonPennsylvaniumGzheliumouer
Die verdeling van die Perm (IKS).

DieGuadalupium is in diegeologiese tydskaal ’nepog ofserie in dieperiode/sisteemPerm. Dit het van sowat 272,3 tot 259,9 miljoen jaar gelede geduur.[1] Dit is voorafgegaan deur dieSisuralium en gevolg deur dieLopingium.

Die Guadalupium word onderverdeel in drietydsnedes ofetages: dieRoadium,Wordium enCapitanium. Dit was ’n tydperk met ’n warm, droëklimaat. In die huidige noordweste vanEuropa is die boonste deel van dieZechstein-groep gevorm en inNoord-Amerika lae tropiese seë volkoraalriwwe.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en) Gradstein, F.M.; Ogg, J.G.; Schmitz, M.D. & Ogg, G.M.;2012:A Geologic Time Scale 2012, Elsevier,ISBN 0444594256
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Guadalupium&oldid=1425490"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp