Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Grysbeer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Grysbeer
'n Grysbeer
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Binomiale naam
Ursus arctos
(Linnaeus, 1758)
Historiese en huidige verspreiding

Diegrysbeer ofgrizzlybeer (Ursus arctos horribilis) is 'n subspesie van diebruinbeer wat inNoord-Amerika voorkom.

Ná diekodiakbeer is die grysbeer die grootste subspesie van diegenusUrsus arctos. Hulle kan tot 600 kg weeg. As die bere op hul agterpote staan, kan hulle 'n hoogte van 3 meter bereik.

As die bere met rus galaat word, is hulle normaalweg nie 'n bedreiging vir mense nie. Die Kanadese parkeraad beveel aan dat 'n afstand van minstens 100 meter gehandhaaf word. Wyfies met kleintjies is meer geneig om aan te val om hulle kroos te beskerm.

As iemand wel aangeval word, is dit raadsaam om roerloos te bly lê sodat die beer dink dat sy aanvaller dood is, of ten minste nie meer 'n bedreiging inhou nie. Dit help nie om terug te veg nie. Dit is ook onwys om weg te hardloop, omdat hulle vinniger as mense is.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Taksondatabasisse
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Grysbeer&oldid=2253458"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp