Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Groningen (provinsie)

Koördinate:53°15′N6°44′O / 53.250°N 6.733°O /53.250; 6.733
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Groningen

Grönnen, Grunnen
Provinsie
Vlag van Groningen
Vlag
Wapen van Groningen
Wapen
Ligging van die provinsie Groningen in Nederland
Ligging van die provinsie Groningen in Nederland
Kaart van die provinsie Groningen
Kaart van die provinsie Groningen
Koördinate:53°15′N6°44′O / 53.250°N 6.733°O /53.250; 6.733
LandVlag van Nederland Nederland
HoofstadGroningen
Grootste stadGroningen
Regering
 • KommissarisRené Paas (CDA)
Oppervlak
 • Totaal2 955 km2 (1 141 vk. myl)
 • Land2 316 km2 (894 vk. myl)
 • Water639 km2 (247 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal596 075
 • Digtheid257/km2 (670/vk. myl)
 1 Januarie 2023
TydsoneUTC+01:00 (MET)
 • SomertydUTC+02:00 (MEST)
Webwerfwww.provinciegroningen.nl

Groningen (Gronings:Grönnen ofGrunnen;Wes-Fries:Grinslân) is een van die 12provinsies vanNederland en is in die noordooste geleë. Die provinsie het 'n bevolking van 596 000 in 2023 gehad en beslaan 'n totale oppervlakte van 2 955 km² met 'nbevolkingsdigtheid van 257 inwoners per km² land. Diehoofstad en grootste stad isGroningen.

Groningen grens in die suide aanDrenthe, in die weste aanFriesland, in die noorde aan dieNoordsee en in die ooste aanNedersakse (Duitsland).

In die provinsie word naasNederlands ook Gronings gepraat, 'ndialek van dieNedersaksiese taal.

Munisipaliteite

[wysig |wysig bron]

Groningen bestaan sedert 2021 uit 10 munisipaliteite:

MunisipaliteiteGroningse naamInwoners
(2023)
EemsdeltaEmsdelta45 000
GroningenGrunnen / Stad238 000
Het Hogelandt Hoogelaand48 000
Midden-GroningenMidden-Grunnen62 000
OldambtOldambt39 000
PekelaDe Pekel12 000
StadskanaalKnoal32 000
VeendamVeendaam28 000
WesterkwartierWesterkertier65 000
WesterwoldeWesterwoolde26 000

Aardgas

[wysig |wysig bron]

In 1959 is in Groningenaardgas bySlochteren ontdek.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 1,01,1Statistieken provincie Groningen, AlleCijfers

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]


Groningse landskap
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Groningen_(provinsie)&oldid=2644363"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp