Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Grimm se Wet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Grimm se Wet (ook bekend as die Eerste Germaanse Klankverskuiwing) is 'n uitsluitlikGermaanse klankwet waarby dieProto-Indo-Europeseplosiewe 'n verandering ondergaan het.Jakob Grimm, die Duitsefiloloog ensprokiesoptekenaar het dit in1822 ontdek.

Grimm se Wet kan as volg saamgevat word:

  1. Proto-Indo-Europese stemloseplosiewe verander in stemlosefrikatiewe.
  2. Proto-Indo-Europese stemhebbendeplosiewe word stemloos.
  3. Proto-Indo-Europese stemhebbendegeaspireerdeplosiewe verloor hulle aspirasie en verander in slegs stemhebbende plosiewe.

Vir meer inligting omtrent hierdie klankwet sien byEerste Germaanse klankverskuiwing.

Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Grimm_se_Wet&oldid=1778719"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp