Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Gravis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Àà
Èè
Ìì
Òò
Ùù

'nGravis ofgravisaksent ( ` ) is 'n diakritiese teken wat as 'n skuinsstrepie bo-op 'n letter (slegsvokale) geplaas word. Die strepie loop van links bo na regs onder. Dus lê dit agteroor.

Dit word gebruik ter wille van uitspraak. Die woord word standaard so gespel, anders as met 'nakuutaksent wat gebruik word om 'n woord in 'n sekere konteks uit te lig.

Name soos André is egter 'n uitsondering op die reël: "André" word altyd met die aksentteken gespel, maar 'n akuut-aksentteken word gebruik, nie 'n gravis nie.

Voorbeelde

[wysig |wysig bron]
  • dè, hè, nè
  • appèl
  • crèche
  • première

ASCII kodes

[wysig |wysig bron]
KleinlettersHoofletters
à133 / 0225À0192
è138 / 0232È0200
ì141 / 0236Í0204
ò149 / 0242Ò0210
ù151 / 0249Ù0217

Hou die Alt-sleutel in terwyl hierdie syfers ingesleutel word.

In Microsoft Word kan jy Ctrl en ` druk en dan die letter.

'n Ander alternatief is ook om op die Windowsknoppie links onder te druk en in die soekblokkie "character" te tik en enter te druk. Daar kan feitlik enige simbool verkry word.

Kyk ook

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Gravis&oldid=2624884"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp