Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Golf van Suez

Koördinate:28°45′N33°00′O / 28.750°N 33.000°O /28.750; 33.000
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Golf van Suez

DieSinai-skiereiland met die Golf van Suez in die weste en dieGolf van Akaba in die ooste vanuit die ruimte gesien, 2007
Koördinate:28°45′N33°00′O / 28.750°N 33.000°O /28.750; 33.000
Ligging:Egipte
Soort:Golf van dieIndiese Oseaan
Gemiddelde diepte:40 meter (130 voet)
Maksimum diepte:70 meter (230 voet)
Lengte:314 km (195 myl)
Breedte:32 km (20 myl)
Invloei:Suezkanaal
Uitvloei:Rooisee
Eiland/e:Shadwan
Nedersettings:Suez
Kaart van dieSinai-skiereiland met die Golf van Suez in die weste en dieGolf van Akaba in die ooste

DieGolf van Suez (Arabies: خليج السويس‎,khalīǧ as-suwais‎; voorheen: بحر القلزم,baḥar al-qulzum, letterlik: "Meer van Calm") is 'ngolf aan die noordwestelike punt van dieRooisee tussen dieEgiptiese vasteland in die weste en dieSinai-skiereiland in die ooste.

Die middel van die Golf van Suez vorm die grens tussenAfrika enAsië, wat van Egipte 'ntranskontinentale land maak. Deur dieSuezkanaal, die Golf van Suez, die Rooisee, dieBab-el-Mandeb en dieGolf van Aden is dieMiddellandse See en dieIndiese Oseaan met mekaar verbind.

Die belangrikste stad aan die Golf van Suez isSuez, waar die Suezkanaal in dié golf uitmond.

Fotogalery

[wysig |wysig bron]
  • Kaart van die Golf van Akaba en die Golf van Suez
    Kaart van die Golf van Akaba en die Golf van Suez
  • Nasa-Satellietbeeld van Suez met die uitmonding van die Suezkanaal
    Nasa-Satellietbeeld van Suez met die uitmonding van die Suezkanaal
  • Die hawe van Suez met die Suezkanaal se monding in die Golf van Suez
    Die hawe van Suez met die Suezkanaal se monding in die Golf van Suez
  • Die Shadwan-eiland in die Golf van Suez
    Die Shadwan-eiland in die Golf van Suez

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Arktiese Oseaan
Atlantiese Oseaan
Indiese Oseaan
Stille Oseaan
Suidelike Oseaan
Endoreïse bekken
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Golf_van_Suez&oldid=1893696"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp