Dié artikelhet bykomende verwysings nodig vir verifikasie. Helpom hierdie artikel te verbeter deur verwysings na betroubare bronne by te voeg. Materiaal sonder bronne kan verwyder word.(Vind uit wanneer om dié sjabloonboodskap te verwyder) |
Gnosis is 'n kernbegrip vanGnostisisme. Die term is afgelei van dieGriekse woord gnosis wat "kennis" beteken. Gnostisiste glo dat die mens se siel, wat deel is van die godheid ofGees van God, in die fisieke wêreld vasgevang is en net daaruit kan ontsnap en na sy goddelike oorsprong kan terugkeer deur spesiale kennis (gnosis).