DieGloria[1][2]is die naam van die tweede gesang van die liturgie van die KatoliekeMis. In Latyn word dit ook die "Hymnus Angelicus" (Lied van die Engele) genoem. Die volledige teks inLatyn is soos volg:
Die gesang word gewoonlik gevolg deur die akklamasie ("Die klein Gloria")
![]() | Acclamationem Dei ad Vesperas | ![]() |
Vry vertaling in Afrikaans:
![]() | Akklamasie (Lied 180; Elsabe Kloppers) | ![]() |
Die eerste gedeelte bestaan uit die Latynse vertaling van dieloflied wat die engele volgens die evangelie vanLukas (Lukas 2 : 14) gesing het (1933 vertaling)
Volgens dieLiber Pontificalis[3] hetPous Telesforus die Gloria in die Mis ingevoer. Aanvanklik is die Gloria slegs tydensKersfees gesing, maar deesdae is dit 'n vaste gedeelte van elke Mis. Een van die bekendste toonsettings van die Gloria is die van die Italiaanse komponisAntonio Vivaldi.
![]() | Wikimedia Commons bevat media in verband metGloria in excelsis Deo. |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit[[[:nl:Gloria (mis)]] die Nederlandse Wikipedia] vertaal. |