Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Gert Sibande-distriksmunisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Suid-AfrikaGert Sibande
Kaart van Suid-Afrika wat Gert Sibande in Mpumalanga aandui
ProvinsieMpumalanga
TipeDistriksmunisipaliteit
Munisipale kodeDC30
Plaaslike munisipaliteiteAlbert Luthuli,Dipaleseng,Govan Mbeki,Lekwa,Mkhondo,Msukaligwa,Pixley ka Seme
HoofstadSecunda
BurgemeesterKgotso William Motloung
Grootste taleZoeloe,Swazi,Afrikaans
Oppervlakte31 846 km²
Bevolking900 008(2001)

DieGert Sibande-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as dieOosvaal-distriksmunisipaliteit) is een van die 3 distriksmunisipaliteite vanMpumalanga. Die setel van die munisipaliteit is inSecunda. Die meeste inwoners in die munisipale gebied isZoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC30

Geografie

[wysig |wysig bron]

Bure

[wysig |wysig bron]

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

[wysig |wysig bron]

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

MunisipaliteitKodeBevolking%
Govan MbekiMP307221 75424.64%
Albert LuthuliMP301187 93520.88%
MkhondoMP303142 87815.88%
MsukaligwaMP302124 80713.87%
LekwaMP305103 26411.47%
Pixley ka SemeMP30480 7428.97%
DipalesengMP30638 6204.29%

Demografie

[wysig |wysig bron]

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

TaalBevolking%
Zoeloe544 66960.52%
Swazi158 62317.62%
Afrikaans70 2367.80%
Suid-Sotho45 8285.09%
Ndebele23 9852.66%
Xhosa21 0552.34%
Engels14 5141.61%
Noord-Sotho7 7420.86%
Tsonga6 3450.70%
Tswana3 5310.39%
Ander2 3390.26%
Venda1 1330.13%

Geslag

[wysig |wysig bron]
GeslagBevolking%
Vroulik466 59251.84%
Manlik433 41548.16%

Etniese groepering

[wysig |wysig bron]
Etniese groeperingBevolking%
Swart816 27890.70%
Blank72 1098.01%
Kleurling6 0220.67%
Asiaties5 5980.62%

Ouderdom

[wysig |wysig bron]
OuderdomBevolking%
00 - 04101 47011.27%
05 - 09105 25011.69%
10 - 14110 91512.32%
15 - 19106 27711.81%
20 - 2479 8068.87%
25 - 2972 6268.07%
30 - 3463 5207.06%
35 - 3960 5966.73%
40 - 4451 3785.71%
45 - 4940 3744.49%
50 - 5430 4073.38%
55 - 5921 3452.37%
60 - 6419 0742.12%
65 - 6912 9431.44%
70 - 7410 3921.15%
75 - 795 7260.64%
80 - 845 1640.57%
85 - 891 5550.17%
90 - 947070.08%
95 - 992960.03%
100 plus1860.02%

Politiek

[wysig |wysig bron]

Verkiesingsuitslae

[wysig |wysig bron]

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in dieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 517 104 [57.46% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 319 593 [35.51% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 61.80% van die persentasie van die stemgeregtigdes
PartyStemme%
ANC264 11882.64%
DA26 2628.22%
IVP7 9772.50%
VF+5 3981.69%
ACDP3 9211.23%
UDM3 6391.14%
PAC2 6610.83%
NNP1 5600.49%
OD9710.30%
Azapo5720.18%
UCDP4350.14%
SOPA4070.13%
NA2760.09%
EMSA2560.08%
CDP2340.07%
PJC2230.07%
UF2030.06%
TOP1670.05%
MF1330.04%
NLP910.03%
KISS890.03%
Totaal319 593100.00%

Verwysings

[wysig |wysig bron]
Gauteng
Metro's
Distrikte
KwaZulu-Natal
Metro's
Distrikte
Limpopo
Distrikte
Mpumalanga
Distrikte
Noord-Kaap
Distrikte
Noordwes
Distrikte
Oos-Kaap
Metro's
Distrikte
Vrystaat
Metro's
Distrikte
Wes-Kaap
Metro's
Distrikte
Distrikte en
plaaslike
munisipaliteite
Gert Sibande
Nkangala
Ehlanzeni
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Gert_Sibande-distriksmunisipaliteit&oldid=2478367"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp