Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Georges Danton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Georges Danton
Georges Danton
Georges-Jacques Danton.Musée Carnavalet, Parys

Lid van die Komitee van Openbare Veiligheid
Ampstermyn
6 April 1793  10 Julie 1793
Voorafgegaan deurKantoor geskep

Ministerie van Justisie
Ampstermyn
10 Augustus 1792  9 Oktober 1792
Voorafgegaan deurÉtienne Dejoly
Opgevolg deurDominique Joseph Garat

23ste President van die Nasionale Konvensie
Ampstermyn
25 Julie 1793  8 Augustus 1793
Voorafgegaan deurJean Bon Saint-André
Opgevolg deurMarie-Jean Hérault de Séchelles

Lid van die Nasionale Konvensie
Ampstermyn
20 September 1792  5 April 1794

President van die Komitee vir Openbare Veiligheid
Ampstermyn
6 April 1793  10 Julie 1793

Persoonlike besonderhede
Gebore(1759-10-26)26 Oktober 1759
Arcis-sur-Aube, Koninkryk van Frankryk
Sterf5 April 1794 (ouderdom 34)
Parys, Eerste Franse Republiek
NasionaliteitFrans
Politieke partyCordeliers Klub(1790–1791)
Jakobynse Klub[1](1791–1794)
OuersJacques Danton en Mary Camus
Eggenoot/-noteAntoinette Gabrielle Charpentier(trou 1787;haar oorlye 1793)
Louise Sébastienne Gély(trou 1793)
Kind(ers)3
Handtekening

George Jacques Danton (Frans: [ʒɔʁʒ dɑ̃tɔ̃];26 Oktober1759 -5 April1794) was 'n leidende figuur tydens die vroeë stadiums van dieFranse Revolusie, en veral bekend as die eerste president van die Komitee vir Openbare Veiligheid. Danton se rol in die aanvang van die rewolusie word betwis; baie historici beskryf hom as "die hoofmag in die omverwerping van die Ancien Régime en die stigting van die Eerste Franse Republiek".[1]Hy sterf uiteindelik op dieguillotine na beskuldigings dat hy toegeeflik opgetree het teenoor die vyande van die Revolusie.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 12"Georges Danton profile". Britannica.com. Besoek op20 Februarie 2009.

Verdere leeswerk

[wysig |wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metGeorges Danton.
Wikiquote het aanhalings in verband metGeorges Danton
Politieke poste
Voorafgegaan deur
Etienne Dejoly
Minister van Justisie
1792
Opgevolg deur
Dominique Joseph Garat
Internasionaal
Nasionaal
Akademie
Kunstenaars
Mense
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Georges_Danton&oldid=2817347"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp