Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Generasie X

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Generasie X (algemeen afgekort totGen X) is die demografiese generasie wat diebaby boomers opvolg. Daar is geen presiese datums vir wanneer hierdie groep begin of eindig nie; demograwe en navorsers gebruik tipies die aanvang van die geboortejaar wat wissel van die vroeë tot middel-1960's en eindig by geboortejaar wat wissel van die laat 1970's tot die vroeë 1980's.

Oorsprong van die term

[wysig |wysig bron]
Douglas Coupland het die term "Generasie X" gewild gemaak in sy 1991 boek Generation X: Tales for an Accelerated Culture.

Die term "generasie X" is op verskillende tye dwarsdeur die geskiedenis gebruik om die vervreemde jeug te beskryf. In die 1950's het die Hongaarse fotograafRobert Capa Generasie X as die titel vir 'n foto-essay oor die jong mans en vroue wat onmiddellik na dieTweede Wêreldoorlog grootgeword het gebruik.[1] In 1976, het die Engelse musikant Billy Idol die bynaam gebruik as die naam vir 'n punk rock-musiekgroep.[2]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. GenXegesis: essays on alternative youth (sub)culture By John McAllister Ulrich, Andrea L. Harris bl. 5.
  2. "5 Reasons Marketers Have Largely Overlooked Generation X" (in Engels). Adweek. 4 April 2016.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2016. Besoek op19 Junie 2016.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Generasie_X&oldid=2529650"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp