Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Gelykteken

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Diegelykteken ofgelykaanteken (=) is 'n wiskundige simbool wat gebruik word omgelykheid aan te dui. Dit is in 1557 deur Robert Recorde geskep.[1] In 'nvergelyking word die gelykteken tussen twee (of meer) uitdrukkings met dieselfde waarde geplaas. InUnicode en ASCII word die gelykteken geënkodeer met U+003D.

Bronne

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. https://blog.plover.com/math/recorde.html

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Gelykteken&oldid=2060410"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp