Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Gelling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Petrolblik van 1 V.S. gelling.
Eenhede virpetrol wat wêreldwyd gebruik word:██ Liter██ V.S. gelling██ Empiriese gelling██ Geen data nie

'nGelling is 'nmaateenheid virvolume van ongeveer vier (4)liter.

Vóór 1824 het die Verenigde Koninkryk ten minste twee verskillende gellings gehad - die biergelling (ale gallon) wat gelyk is aan 282 kubieke duim (4,621 liter) en die wyngelling wat gelyk is aan 231 kubieke duim (3,77885). In 1824 is beide gellings vervang deur die imperiale gelling wat gedefinieer is as die volume van 10 pond water by 62°F. Dit is sedertdien gedefinieer as presies 4.54609liter. Die Verenigde State, wat in 1776 onafhanklikheid verklaar het, het die wyngelling (ook bekend as die Koningin Anne gelling) as hul eie gelling aangeneem, vandaar die verskil in die gellings van die twee lande.

'n Gelling het deur die geskiedenis na verskillende hoeveelhede verwys. Slegs drie definisies is tans steeds in gebruik:

  • 1 empiriese gelling ≈4 12 liters (meer presies, 4.54609 liters)
  • 1 V.S. nat gelling =142 van 'n V.S.A oliedrom (meer presies, 3.785411784 liters)
  • 1 V.S. droë gelling =18 van 'n V.S.A "bushel" (meer presies, 4.40488377086 liters)

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Britse en Amerikaanse maateenhede#Volume

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Gelling&oldid=2829480"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp