Geelseeperdjie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Actinopterygii |
Orde: | Syngnathiformes |
Familie: | Syngnathidae |
Genus: | Hippocampus |
Spesie: | H. kuda |
Binomiale naam | |
Hippocampus kuda Bleeker, 1852 | |
Sinonieme | |
|
DieGeelseeperdjie (Hippocampus kuda) is 'nvis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus vanAfrika, af tot byMosselbaai inSuid-Afrika. InEngels staan die vis bekend as dieYellow seahorse.
Die vis kan tot 30 cmlank word.