Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Geelkoper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Islamitiese Goue Eeu geelkoper-astrolabium

Geelkoper ofmessing is 'nlegering vankoper (Cu) ensink (Zn), in verhoudings wat gevarieer kan word om verskillende kleure en meganiese, elektriese en chemiese eienskappe te verkry, maar koper het tipies die groter verhouding.[1][2] Dit is sedert prehistoriese tye in gebruik.

Dit is 'n substitusionele legering: atome van die twee bestanddele kan mekaar binne dieselfde kristalstruktuur vervang.

Geelkoper is soortgelyk aanBrons, 'n ander koperlegering wattin in plaas van sink gebruik.[3] Beide brons en geelkoper kan klein proporsies van 'n reeks anderelemente insluit, insluitendarseen (As),lood (Pb),fosfor (P),aluminium (Al),mangaan (Mn), ensilikon (Si). Histories was die onderskeid tussen die twee legerings minder konsekwent en duidelik, en toenemend gebruik museums die meer algemene term "koperlegering".[4][5]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. http://gesellig.co.za/t/geelkoper
  2. Engineering Designer 30(3): 6–9, May–July 2004
  3. Machinery Handbook,Industrial Press Inc, New York, Edition 24, p. 501
  4. Bearings and bearing metals. The Industrial Press. 1921. p. 29.
  5. "copper alloy (Scope note)".British Museum.The term copper alloy should be searched for full retrievals on objects made of bronze or brass. This is because bronze and brass have at times been used interchangeably in the old documentation, and copper alloy is the Broad Term of both. In addition, the public may refer to certain collections by their popular name, such as 'TheBenin Bronzes' most of which are actually made of brass

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Geelkoper&oldid=2566016"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp