Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Gebou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
DieUniegebou in Pretoria.

'nGebou is 'nmensgemaakte struktuur wat bedoel is vir skuiling (soos 'n huis of woonstel) of om 'n spesifieke aktiwiteit te ondersteun (soos 'n kerk, skool, kantoor of sportskompleks). Geboue word gewoonlik deur 'nargitek ontwerp en deur 'n konstruksiespan van bouers opgerig. Tydens die konstruksie van geboue word rou materiale soos bakstene, hout enbeton saamgevoeg om 'n soliede geheel te vorm. Geboue in stede en dorpe moet aan strengmunisipale bouregulasies voldoen.

Voorbeelde

[wysig |wysig bron]

Voorbeelde van geboue:

Wikimedia Commons bevat media in verband metBuildings.
Siengebou in Wiktionary, die vrye woordeboek.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Gebou&oldid=2010715"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp