Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Gavin Hood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gavin Hood
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Hood tydens die Toronto International Film Festival in 2015

GeboortenaamJohannesburg, Suid-Afrika
Geboorte12 Mei 1963 (1963-05-12) (61 jaar oud)
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
OuersNerissa Black
Aktiewe jare1989-hede

Gavin Hood (gebore op 12 Mei 1963) is 'nSuid-Afrikaanse filmmaker, draaiboekskrywer, vervaardiger en akteur, veral bekend vir die skryf en regie vanTsotsi (2005), wat die Oscar-toekenning vir beste vreemde taalfilm gewen het. Hy het ook die filmsX-Men Origins: Wolverine,Ender's Game enEye in the Sky geregisseer.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Gavin_Hood&oldid=2639550"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp