Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Gatineau

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gatineau
Stad
Musée canadien des civilisations
Musée canadien des civilisations
Wapen van Gatineau
Wapen
Gatineau is in Quebec
Gatineau
Gatineau
Koördinate:45°25′40″N75°42′38″W /45.42778°N 75.71056°W /45.42778; -75.71056
LandVlag van Kanada Kanada
ProvinsieQuebec
RegionOutaouais
Stigting1800
Amalgamasie1 Januarie2002
Regering
  BurgemeesterMarc Bureau
Oppervlak
  Stedelik
342,21 km2 (132,13 vk. myl)
Hoogte
37−144 m (−435 ft)
Bevolking
  Stad265 349
  Digtheid662,3/km2 (1 715/vk. myl)
TydsoneUTC-05:00 (EST)
  SomertydUTC-04:00 (EDT)
Skakelkodes819
Webwerfville.gatineau.qc.ca

Gatineau (Frans: [gatino]) is 'n stad in dieRégion Nationale de la Capitale vanKanada, in die provinsieQuebec, wat deur die samesmelting van vyf voorheen selfstandige munisipaliteite (Aylmer, Buckingham, Hull, Gatineau en Masson-Angers) in die Stedelike Gemeenskap Outaouais (Communauté urbaine de l'Outaouais) ontstaan het. Volgens die sensus van2011 het Gatineau 265 349 inwoners.

Die belangrikste besienswaardighede is dieMusée canadien des civilisations, dieDomaine Mackenzie-King (die huis van die voormalige Eerste Minister vanKanada), en dieCentrale des Rapides-Farmers ('n waterkragstasie wat oop staan vir besoekers). Die Gatineau-park strek tot die stadsgrense van Gatineau. Dit het 'n oppervlakte van 356 km² en wandelpaaie met 'n lengte van 125 kilometer (waarvan sowat 90 kilometer ook as fietspaaie dien).

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Gatineau&oldid=2241831"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp