Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Gambië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Republiek Gambië
Republic of the Gambia (Engels)
Vlag van GambiëWapen van Gambië
VlagWapen
Nasionale leuse:Progress, Peace, Prosperity
(Engels vir: "Vooruitgang, Vrede, Voorspoed")
Volkslied:For The Gambia Our Homeland
(Engels vir: "Vir Gambië Ons Vaderland")
Ligging van Gambië
HoofstadBanjul

13°28′N16°36′W / 13.467°N 16.600°W /13.467; -16.600

Grootste stadSerrekunda
Amptelike taleEngels
RegeringPresidensiëlerepubliek
Adama Barrow
Halifa Sallah
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• van dieVerenigde Koninkryk
• Republiek


18 Februarie1965
24 April1970
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
10 689 km2  (164ste)
4 127 myl2
11,5
Bevolking
 - 2013-sensus
 -Digtheid
 
1 882 450
176,1 / km2 (74ste)
456,1 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2016-skatting

$3,387 miljard[1]
$1 664[1]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2016-skatting

$886 miljoen[1]
$435[1]

MOI (2013)Steady 0,441[2] (172ste)  – laag
Gini (1998)50,2 – hoog
GeldeenheidDalasi (GMD)
Tydsone
 -Somertyd
GMT (UTC±0)
nie toegepas nie (UTC±0)
Internet-TLD.gm
Skakelkode+220

Gambië (Engels:The Gambia), amptelik die Republiek Gambië (Republic of The Gambia), is 'nland inWes-Afrika wat heeltemal omring word deurSenegal, behalwe vir die monding van dieGambiërivier na die Noord-Atlantiese Oseaan.

Nasa-Satellietbeeld van Gambië
Kaart van Gambië

Gambië is 'n voormaligeBritse kolonie en het sy onafhanklikheid verkry in1965. Diehoofstad isBanjul (voorheen Bathurst) en die grootste nedersetting isSerrekunda. In 2013 het die land 'n bevolking van 1 882 450 gehad.Islam is die oorheersende geloof, gevolg deur ongeveer 90 persent van die land se bevolking. Gambië is met 'n oppervlakte van 10 689 km² die kleinste land op die vasteland vanAfrika.

Gambië is een van net twee lande waarvan die algemene Engelse naam met 'nlidwoord begin, die ander is dieBahamas (The Bahamas).[3]

Magswisseling

[wysig |wysig bron]

PresidentYahya Jammeh het op 21 Januarie 2017, nadat hy 22 jaar lank die mag oor die land uitgeoefen het, die land verlaat om inEkwatoriaal-Guinee in ballingskap te gaan.

Die nuwe president Barrow het hom in die verkiesings van Desember 2016 verslaan, maar Yahya het aanvanklik geweier om die mag oor te dra. Die ECOWAS-lande het egter die land binnegeval en Yahya het besluit om te vertrek.[4]

Sport

[wysig |wysig bron]

Inkrieket het Gambië in die verlede saam met Ghana, Nigerië en Sierra Leone spelers vir dieWes-Afrikaanse krieketspan beskikbaar gestel. Sedert 2002 word die land deur sy eie nasionale span verteenwoordig, maar kon nog nie vir 'n internasionale kriekettoernooi kwalifiseer nie.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 1,01,11,21,3(en)"The Gambia".Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op22 Januarie 2017.
  2. (en)"2014 Human Development Report Summary"(PDF). United Nations Development Programme. 2014. pp. 21–25.Geargiveer(PDF) vanaf die oorspronklike op 1 November 2019. Besoek op22 Januarie 2017.
  3. (en)Geoghegan, Tom (7 Junie 2012)."Ukraine or the Ukraine: Why do some country names have 'the'?".BBC.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op22 Januarie 2017.
  4. (en)"Ex-President Yahya Jammeh leaves The Gambia after losing election".BBC. 22 Januarie 2017.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Desember 2019. Besoek op22 Januarie 2017.

Bronnelys

[wysig |wysig bron]
Algemeen

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Lande en gebiede inAfrika
Onafhanklike lande
Omstrede gebiede
Afhanklike gebiede
Frankryk
Portugal
Spanje
Verenigde Koninkryk
Lande van
1. Landdeels inAsië.
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Kunstenaars
Mense
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Gambië&oldid=2570545"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp