Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Galmudug

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Staat Galmudug
Vlag vanLandswapen van
(Vlag)(Landswapen)
Nasionale leuse: My Home State
Ligging van
Amptelike taalSomalies,Engels
HoofstadGalkacyo
5°30′7″N46°22′46″O / 5.50194°N 46.37944°O /5.50194; 46.37944
Grootste stadGalkacyo
RegeringRepubliek
Mohamed Ahmed Alin
Abdisalam Haji Ahmed Liban
beset
verklaar
cliamed en beheer
vanSomalië
14 Augustus2006
opgeeis
Oppervlakte
 - Totaal
 - Water (%)

46 000 km² (onbekend)
byna geen
Bevolking
 - Soos op 2008 skatting
 - Soos op sensus
 -Digtheid

500 000 (onbekend)

10/km² (rang onbekend)
BBP (PPP)
 - Soos opnvt totaal
 - Per capita

onbekend (onbekend)
onbekend (onbekend)
GeldeenheidSomali shilling (SOS)
Tydsone
 -Somertyd
+3 (UTC+3)
+3 (UTC+3)
VolksliedSomalia Tosow
Internet-TLD.so
Skakelkode+252

Galmudug is 'n onafhanklike gebied in die suidelike deel vanSomalië en is in 1998 outonoom en op 14 Augustus 2006 onafhanklik verklaar. Daar is 'n konflik tussen Galmudug enPuntland oor gebiede in Somalië. Ondanks Galmudug se relatiewe sukses, word die gebied nog nie deur enige ander land as staat erken nie. Die naam Galmudug bestaan uit die naam van die gebiedeGalguduud enMudug.

Gaalkacyo is die hoofstad en grootste stad. Galmudug het 'n oppervlakte van sowat 46 000 km² en sowat 500 000 inwoners in 2008 gehad.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Lande en gebiede inAfrika
Lande
Omstrede gebiede
Afhanklike gebiede
Frankryk
Portugal
Spanje
Verenigde Koninkryk
Lande van
1. Landdeels inAsië.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Galmudug&oldid=2152133"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp