Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Gadiformes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Gadiformes
Tusk (Brosme brosme) (opFaroëse posseël)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Gadiformes
Families

Sien teks.

Gadiformes,skelvisagtiges ofkabeljouagtiges, is 'norde vanstraalvin beenvisse, wat ook as dieAnacanthini bekend staan en wat diekabeljou en verwante visse insluit. Baie belangrike eetvisse is in die orde.

Kenmerke

[wysig |wysig bron]

Algemene kenmerke sluit die posisie van die bekkenvinne in (indien teenwoordig), onder die agter anterior dieborsvinne. Die vinne is werwelloos, en diegasblaas het nie 'n pneumatiese buis nie.

Die volgendefamilies is lid van die ordeGadiformes:

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysing

[wysig |wysig bron]
  • D.M. Cohen, T. Inada, T. Iwamoto and N. Scialabba,FAO species catalogue. Vol. 10.Gadiform fishes of the world (Order Gadiformes). An annotated and illustrated catalogue of cods, hakes, grenadiers and other gadiform fishes known to date.FAO Fisheries Synopsis 10 (125) (1990)

Eksterne skakel

[wysig |wysig bron]
Gadiformes
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Gadiformes&oldid=2224316"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp