Die GNU Algemene Publieke Lisensie (weergawe 3) se logo.
DieGNU Algemene Publieke Lisensie (Engels: GNU General Public Licence,GNU GPL,GPL) is 'n algemeen gebruikte lisensie virVrye Sagteware. Dit is oorspronklik geskryf deurRichard Stallman vir dieGNU-projek. Die nuutste weergawe, weergawe 3, is in 2007 vrygestel. Dit vervang weergawe 2 van die lisensie wat al in werking was sedert 1991, terwyl die oorspronklike weergawe 1 in 1989 vrygestel was. Die naam "GNU" is as 'n woordspel op die Engelse woord vir nuut, asook 'n rekursieweakroniem: "GNU is not Unix"
Slegs die Engelse teks van die GNU Algemene Publieke Lisensie is die amptelike een, maar vertalings daarvan bestaan in verskeie tale. Daar is ook vertalings in Afrikaans.