Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

GNU Algemene Publieke Lisensie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanafGNU GPL)
Die GNU Algemene Publieke Lisensie (weergawe 3) se logo.

DieGNU Algemene Publieke Lisensie (Engels: GNU General Public Licence,GNU GPL,GPL) is 'n algemeen gebruikte lisensie virVrye Sagteware. Dit is oorspronklik geskryf deurRichard Stallman vir dieGNU-projek. Die nuutste weergawe, weergawe 3, is in 2007 vrygestel. Dit vervang weergawe 2 van die lisensie wat al in werking was sedert 1991, terwyl die oorspronklike weergawe 1 in 1989 vrygestel was. Die naam "GNU" is as 'n woordspel op die Engelse woord vir nuut, asook 'n rekursieweakroniem: "GNU is not Unix"

Nieamptelike vertalings

[wysig |wysig bron]

Slegs die Engelse teks van die GNU Algemene Publieke Lisensie is die amptelike een, maar vertalings daarvan bestaan in verskeie tale. Daar is ook vertalings in Afrikaans.

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=GNU_Algemene_Publieke_Lisensie&oldid=2594992"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp