Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Fritz Sauckel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Ernst Friedrich Christoph (Fritz) Sauckel (27 Oktober1894 -16 Oktober1946) was 'n Duitse Nazi-politikus,Gauleiter vanThüringen en die algemene gevolmagtigde vir arbeidsontplooiing vanaf Maart 1942 tot aan die einde van dieTweede Wêreldoorlog.

Sauckel was een van die 24 persone wat beskuldig is in dieNeurenberg-verhoor van die Groot Oorlogsmisdadigers voor die Internasionale Militêre Tribunaal. Hy is skuldig bevind aan oorlogsmisdade en misdade teen die mensdom, en is ter dood veroordeel.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Fritz_Sauckel&oldid=2391834"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp