Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Free Pascal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Free Pascal
Kort opsomming van die logo.

OntwikkelaarFlorian Klämpfl en vrywiligers
BedryfstelselCross-platform
KategorieKompileerder
LisensieGNU General Public License
Webbladwww.freepascal.org
Die Free Pascal IDE vir Linux. Die rekenaar was opgestel om gebruik te word in 2002 se Nasionale Olimpiade vir Informatika, China

Free Pascal (of FPK Pascal of selfs FPC) is 'n gratisoopbron Pascal-vertaler. Dit kan in 32- en 64-bismodus vertaal en ondersteun verskeie argitekture. Die vertaler is gebaseer op die Borland Pascal dialek, Turbo Pascal en die Delphi programmeertaal.

Free Pascal was eers FPK Pascal genoem weens die voorletters van die oorspronklike ontwikkelaar,Florian Paul Klämpfl. FPK Pascal het nooit bekend gestaan as "Free Pascal Kompiler" nie. Om "Compiler" met 'n K te skryf was ongewoon in Duitsland. So om verwarring te vermy was die naam van die projek in1997 verander naFree Pascal Compiler (FPC).

Verwysings

[wysig |wysig bron]

Hierdie artikel is aanvanklik saamgestel deur die Engelse weergawe van Wikipedia te gebruik as 'n beginpunt.

Normdata: NasionaalEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Free_Pascal&oldid=2579795"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp